| Modulekode | BYB 711 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
| Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om die student vertroud te maak met sekere aspekte rondom die agtergrond en wêreld waarin die Bybel ontstaan het. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App